Lumina
Psalms

Unto Thee Lift I Up Mine Eyes

Psalms 123·Afrikaans Bible

1‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon."

2Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres—so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is."

3Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting;"

4meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!"

Chapter Complete

You have read Psalms 123

4 verses