Lumina
Psalms

Deliver My Soul

Psalms 120·Afrikaans Bible

1‘n Bedevaartslied. Ek roep die HERE aan in my benoudheid, en Hy verhoor my."

2o HERE, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong!"

3Wat sal Hy jou gee of wat vir jou daaraan toevoeg, o bedrieglike tong?"

4Skerp pyle van ‘n held saam met gloeiende kole van besembosse."

5Wee my dat ek as vreemdeling vertoef in Meseg, dat ek by die tente van Kedar woon!"

Psalms 120 illustration - Psalms Chapter 120

6Te lank al woon my siel by die wat die vrede haat."

7Ek is vredeliewend; maar as ek spreek, is hulle op oorlog uit."

Chapter Complete

You have read Psalms 120

7 verses