Lumina
Psalms

Praise the LORD All Ye Nations

Psalms 117·Afrikaans Bible

1Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!"

2Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!"

Chapter Complete

You have read Psalms 117

2 verses